Rugged Rocks - Coral Cabin & Dune Den
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 212 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rugged Rocks - Coral Cabin & Dune Den is in Port Alfred, die hartjie van die Sonskynkus, geleë. Dit bied verblyf tussen Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n 4-hektaar-eiendom met 'n privaat strand. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.
Dit is aangrensende verhoogde houthutte wat elk tot 4 gaste kan akkommodeer en braaigeriewe deel. Elke hut het 'n eetarea en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die hutte is toegerus vir selfsorg met yskas-vrieskaste, oonde, stowe en mikrogolwe.
Gaste kan doendinge geniet soos visvang, swem in rotspoele en die gemeenskaplike swembad, en gholf speel by die Port Alfred-gholfbaan.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rugged Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang