Successfully reported
+40

Rugged Rocks - Crab Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 212 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rugged Rocks - Crab Cottage is in Port Alfred, die hartjie van die Sonskynkus, geleë. Dit bied verblyf tussen Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n 4-hektaar-eiendom met 'n privaat strand. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan tot 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die 2 oorblywende slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad. Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos visvang, swem in rotspoele en gholfspeel by die Port Alfred-gholfbaan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rugged Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rugged Rocks - Crab Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 212
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 212
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 212
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ed9b4333240b620d84cafdddae8bc2417588bc30a49b85b4aeba108615828777383a45046aebe656bdc23d48b7abc1b8388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 212 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 38 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6183338 26.8769651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang