Ruigtevallei Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ruigtevallei Lodge is geleë op 'n werkende skaap- en beesplaas net 9 km vanaf die Gariepdam en gerieflik geleë 15 km vanaf die N1-hoofweg.
Ons gasteverblyf bied 'n verskeidenheid eenhede wat onderskeidelik 2 tot 5 gaste gerieflik huisves. Elke eenheid spog met 'n en suite-badkamer en moderne geriewe, insluitend plafonwaaier of lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek gebied.
Hierdie eiendom is naby visvangplekke en gaste kan die voëllewe, wildsbokke en natuurlike omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
- Gaste dink Ruigtevallei Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang