Elephant Blue
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 127 Anderson Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elephant Blue is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Louis Trichardt wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 'n kind wat op soek is na 'n stil plek om te bly.
Die eenheid is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die leefarea wat as 'n dubbelbed kan dien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n enkele induksie-kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.
Gaste het toegang tot 'n sonnige buitepatio met sitplek en braaigeriewe, waar hulle kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 127 Anderson Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Elephant Blue het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 127 Anderson Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang