Rus & Vrede
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Bauhinia Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ervaar die beste van beide wêrelde by Rus & Vrede, 'n ruim en elegant gemeubileerde woonstel wat 'n rustige toevlugsoord bied vir tot 2 tot 3 gaste in die rustige voorstad Vredekloof, Brackenfell.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n aantrekarea met ruim kasruimte en 'n studeerhoekie. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Die slaapkamer en sitkamer is toegerus met lugversorging, en 'n gasverwarmer is beskikbaar vir koue winteraande.
Die eiendom is geleë binne 1.5 km van 2 winkelsentrums met verskeie winkels en restaurante en 3.5 km van Cape Gate Medi-Clinic. Of u nou 'n romantiese wegbreek of 'n ontspannende gesinsvakansie soek, Rus & Vrede is die uiteindelike bestemming vir diegene wat op soek is na ontspanning en verjonging in styl.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leoné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31 Bauhinia Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus & Vrede het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Bauhinia Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang