Rus Gerus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Market Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rus Gerus is 'n bekoorlike, veilige en skoon oornagplek in die hartjie van die Karoo, perfek om te ontspan na 'n lang dag op die pad.
Gaste kan ontspan en herlaai in een van 2 privaat gastekamers in die gasheer se hoofhuis. Elke kamer is selfsorgend en bied privaatheid en geen toegang tot die gasheer se leefareas nie. Die kamers is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Linne en handdoeke word voorsien vir gerief. Gaste kan ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas in elke kamer geniet.
Veilige parkering word agter 'n geslote hek voorsien, en die eiendom is maklik om te vind en bied 'n rustige en gemaklike verblyf in 'n rustige Karoo-omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Market Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Market Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang