Successfully reported
+27

Rus 'n Bietjie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market Street 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rus 'n Bietjie is op die eienaar se perseel in Hanover, Noord-Kaap geleë. Dit is 'n gerieflike oornagstop vir reisigers en meer geskik vir 'n kort verblyftydperk, alhoewel gaste welkom is om vir langer te bly.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hanover het 'n ryk geskiedenis en ouwêreldse sjarme. Die ou watervore, mooi historiese geboue en kerke dra by tot die onmiskenbare atmosfeer van Hanover.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Kombuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolande S
5.0
Gerieflik. Rus 'n bietjie Gastehuis se gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en gerieflik. Die water was heerlik warm en di...
Sien meer
Sep 2025
Anet B
5.0
Baie netjies en skoon gemaklike oornag plek. Baie lekker gebly, baie skoon en netjies. Veilige parkering onder 'n afdak. Het die koffie en beskuit gen...
Sien meer
Apr 2025
Albertus Jacobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stay. It was the perfect overnight stop. The accommodation is spacious and modern. The bathroom is laid out perfectly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Moderne eenheid. Die regte plek om te wees. Skoon, netjies en veilige onderdakparkering. Was lekker om koue water en melk in die yskas te kon vind. Aa...
Sien meer
Des 2024
Amanda R
5.0
Satisfactory. Enjoyable. Clean. Friendly hosts. All good. Only problem, being 'pet friendly' could not take my dog onto the lawn.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Market Street 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market Street 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc73b268ad5a4f4f3c1752122ddd39d6abb8ebf31d4d2aa0a3e24cee7e3a1db3a3c29b7a6640f3f13f1c0d510da536476b3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Market Street 4 Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.068748726511 24.440063001742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang