Rus 'n Bietjie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rus 'n Bietjie bied gerieflike oornagverblyf in 'n tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Dit is 'n ideale opsie vir óf korporatiewe reisigers óf 'n paartjie wat op soek is na 'n oornagverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en tuisgemaakte beskuit. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar. 'n Plafonwaaier en 'n haardroër is ook in die eenheid beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuin wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang