Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Marzanne A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Het 'n fantastiese tyd gehad en die weer was perfek. Die lekkerste verblyf in 'n lang tyd! Die uitsig en lekker 'rustic' gevoel van die huisie, doen wonders vir die siel. Ons het goed gebruik gemaak van die stoep in die oggend, met 'n koppie koffie en 'n braai in die aand. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanje L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

’n Lieflike paar dae by die see! Ons het verskriklik lekker by Rus 'n Bietjie gebly! Daar is alles wat 'n mens nodig het - selfs WiFi! Nie dat ons dit nodig gehad het nie, want ons het te lekker op die stoep gekuier en gebraai terwyl ons die uitsig oor die see geniet het en ons aan al die skepe wat verbygekom het verkyk het. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

My eerste Paasfees na 5 jaar met my gesin, van onskatbare waarde en herinneringe. My en my familie se verblyf by Rus 'n Bietjie was fantasties en net wat ons as gesin nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

New definition of chill and relax! Loved the house, so relaxed but had everything you needed. Lived on the stoep from early morning to late night fires. Just bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Nice braai area and close to the ocean but uncomfortable beds. The location is nice and quiet. It's a truly rustic cottage. The kitchen has all you need; however, the oven was not usable. The toilet is extremely low, kiddies' height. The outside stoep with braai is lovely. The beds in general are not comfortable, and we all felt that the beds and mattresses could be upgraded. There is a point at which rustic does not quite suit the need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Thank you for your input, Cheryl. Sorry about the oven door. My husband will fix it. I will look into the mattresses and gradually replace them.

Craig M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Rustic experience. Very rustic cottage, adequate for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Feb 2025

Nie die beste nie. Verf verkrummel van die muur af, yskas het nie gewerk nie, noodnommers was inkorrek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Hallo Ryan, in my boodskap aan jou sê ek uitdruklik dat jy my moet kontak in geval van enige probleem. Waarom het jy nie? Ek het 'n 2de yskas in die buitegebou op die perseel wat jy kon gebruik het indien die een in die huis nie reg gewerk het nie. Die huis-yskas is die dag voordat jy ingetrek het deur die yskasman "herstel" en ek het geglo hy is reg. (Hy werk steeds, maar ek het nou 'n slinternuwe gekoop.) Die noodnommers werk almal, behalwe 'n tikfout op die dokter se selnommer. As die spreekkamer toe is, gee hulle daardie nommer. Maar as jy 'n nood gehad het en die nommer wat jy geskakel het nie antwoord nie, was ek ook hier "n geval van enige probleem." Verf wat afskilder: ja, dus 'n ou "rustic" huisie in 1937 met seesand ens. gebou. Ons noem dit in die beskrywing van die plek. Ons verf daardie muur byna jaarliks uit, behandel teen klammigheid en het een jaar die hele buitekant met cemflex oorgepleister, maar dit hou nie lank met die seelug nie. Die beddens is so geplaas dat dit nie sal pla nie. Verf sal ook net afdop as jy spesiaal daarteen vryf om dit te laat afdop, né.

Wendy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely beautiful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik! Dit was een van die lekkerste blyplekke waar ons nog was! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Dankie Corrie, dit sal lekker wees om julle weer te ontvang!

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was ongelooflik lekker en absoluut die moeite werd. Dit is 'n fantastiese lekker plekkie om te bly. Ons waardeer dit en het die rustic terdeë geniet. Die huisie het karakter! Die akkommodasie is 100% en het absoluut aan al ons vereistes voldoen. Jy hoor en ruik die see op jou voorstoep. Al die besienswaardighede is naby en ook die winkels en eetplekkies. Baie dankie vir al jou moeite en vriendelikheid. Ons waardeer dit opreg uit die hart. Dit was so 'n verrassing om agter te kom dat ons 'n gesamentlike vriendin in Marita het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Baie dankie! Ja, heerlike verrassing en heerlik om sulke gawe mense soos julle te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Main Road, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlOGUyZTRjLTA5ZTgtNGQ1MC04OThkLWZmYWI3Nzg2ZTIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 8 mense 117 5 1 5 37 Main Road Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.82112285534 20.026499032974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang