Rus 'n Tydjie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rus 'n Tydjie is 'n knus tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Graafwater geleë is. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n enkelbed het. Elke slaapkamer het 'n staanwaaier. Die badkamer het handrelings, 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n etenstafel.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n plonspoel. Braaigeriewe is ook buite beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Herman Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus 'n Tydjie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang