Successfully reported
+36

Rushing Waters

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate, 19 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 800 R2 660 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rushing Waters is 'n pragtige en ideale vakansiehuis geleë binne die Highland Gate Gholf- en Forellandgoed, 19 km buite Dullstroom. Die geluid van die rivier gee ekstra rustigheid aan u verblyf, wat dit die perfekte opsie maak vir 'n vakansie saam met familie en vriende.

Hierdie eiendom kan altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Al 4 slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort of albei. 'n Haardroër is in elke slaapkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die smaakvol versierde leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis op die onderste vlak, wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttafel met 4 sitplekke. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Hierdie kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale het. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis is toegerus met sonkrag.

Daarbenewens spog hierdie huis met 'n binnenshuise braaikamer met 'n TV, sowel as 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 gaste waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Deur die stapeldeure is daar 'n ruim patio met pragtige uitsigte oor die omliggende landgoed. 'n Gratis daaglikse skoonmaakdiens is ook ingesluit tydens u verblyf.

Rushing Waters is in die 23 Desember/24 Januarie-uitgawe van SA Homeowners uitgelig!

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig! Ja, gesellige huis en ruim.
Okt 2025
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Die huis is bo jou verwagting. Netjies, pragtig en baie gemaklik. Aanbeveel. Pragtig en netjies, beslis die moeite werd. Die uitsig is sielkos.
Apr 2025
Francette R
Gesin met tieners
5.0
Skoon vars berg lug met asemrowende uitsigte. Golf paradys! Berge en valleie se prag wat jou omring van alle kante.
Apr 2025
Adrienne K
5.0
‘n Rustige, heerlike naweekwegbreek naby aan Pretoria! ‘n Heerlike naweek weg saam met die familie. Die huis is skoon en baie goed ingerig met alles w...
Sien meer
Aug 2024
Nathan H
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huis en waarde vir geld. Sien sterre.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coe-Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kruisfontein Road, 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate, 19 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Rushing Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein Road, 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate, 19 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9e74defbb2eb96f813bde3ba09930b6f4d31c5396cc867e69968b7aa44e4b5a40479b094a0c13a673641b84ea715ad400f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 660 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Kruisfontein Road 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.45525031862 30.209258879029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang