Rusibiki
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 11 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Tulip street, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R790R672 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rusibiki is geleë in die kusgemeenskap van Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), op die gasheer se eiendom. Hierdie selfsorg-vakansiehuis is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek. Blue Horizon Bay is 35 km vanaf Port Elizabeth en 45 km vanaf Jeffreysbaai geleë.
Die huis het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 4 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n sitkamer in met 'n gemaklike sitkamerstel vir 5, 'n TV met DStv, en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n kluis in die eenheid beskikbaar. Daar is 'n wasmasjien in die waskamer.
Daar is 'n pragtige dek met 'n see-uitsig om op te sit en 'n sonsondergang te geniet terwyl jy die stilte geniet en oor die waters uitkyk. Daar is ook 'n lieflike braai-area wat gedeeltelik onder 'n dak is waar gaste kan ontspan.
Gaste kan 'n dag by die strand net 1.7 km weg geniet, 'n wandelroete verken of by die Prickley Pear-restaurant eet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Tulip street, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Rusibiki het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Tulip street, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang