Successfully reported

Rust & Vrede Executive Suites @ Mellville

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.1
Veiligheid
4.0
Kobus J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons is op kort kennis geakkommodeer, vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde. Vriendelike diens ten spyte van 'n laat inkok tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gizelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Ligging wonderlik langs eetplekke. Kort net 'n paar goed in eenheid. Kort net ekstra komberse vir yskoue nagte. Kort gloeilampies in elke bedlampie. Kort aansluitproppe vir elke bedlampie. Ligging is baie gerieflik, langs eetplekke het glad nie nodig om iewers te ry nie. Baie groot eenheid waarin ons gebly het. Kort ook potte en panne. Daar is 'n stoof, maar ons kon dit nie gebruik sonder potte en panne nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Japie B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2024

Kry nie wat jy sien nie. Nee. 20 N/Mandela str vol en verwys na Rust & Vrede @ Mellville. Geen warm water en moes vra om te skuif na 'n ander kamer wat warm water het. Teen 9.30 was die kantoor nog toe.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Roelien L
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2023

Geen krag, geen water, dit was 'n nagmerrie. Voel dat gastehuiseienaars meer moeite kan doen om te verseker dat gaste krag en water het. Het 'n siek kind by my gehad, kon nie stoom nie want daar was nie krag nie. Geen warm water. Dit was aaklig.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Tania V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Pragtig, netjies, skoon en ruim kamer. Ons het baie welkom gevoel en ons het die slaapplek terdeë geniet, baie dankie! Uiters skoon en netjies en ons sal beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2020

Alles wat nodig is vir 'n kort 1-nag oorbly. Netjies, skoon en naby die skool

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jannie
Rust & Vrede Executive Suites @ Mellville
Dankie Elana. Ons nuwe eenheid Rust-en-Vrede is ons vlagskip vir akkommodasie. Hoop ons sien jul weer. Groete, Jannie@Melville Melville Gasthuis en Rust-en-Vrede Eksklusiewe Akkommodasie Eenhede

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Dr Nelson Mandela Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f4187c03d8d3b40b999d5ac3541676c807c6c2a77ca4ce24769677256a57be88a484b3163208083d7f4905b6f5298136be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 20 Dr Nelson Mandela Drive Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.144725971649 26.160364920623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang