Rust & Vrede Executive Suites @ Mellville
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dr Nelson Mandela Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rust & Vrede Executive Suites @ Mellville bied gemaklik gemeubileerde akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers in Lichtenburg.
Gaste het 'n keuse om 2 luukse kamers te bespreek of die luukse meenthuis wat met 'n tikkie antieke atmosfeer versier is. Die eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens en het en suite-badkamers. Elke eenheid is toegerus met 'n kombuisie, sowel as 'n TV met DStv. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Die eenhede het privaat ingange, en veilige parkering word op die omheinde eiendom voorsien. Honde is welkom met vooraf reëling.
Besoekers aan Lichtenburg kan die boomryke strate te voet verken en die Ampie Bosman Kultuurhistoriese Museum of De la Rey-gedenkteken in die dorpsplein besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 20 Dr Nelson Mandela Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Rust & Vrede Executive Suites @ Mellville het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dr Nelson Mandela Drive, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang