Successfully reported

Rustenburg Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Naomi L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Would go there again when the accommodation is upgraded. Rustenberg GH is in the process of upgrading the accommodation. Very nice location. The outside lapa area is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Verwelkomende, vriendelike ontvangs. Baie lekker. Corene loop 'n ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Rustenburg Guest House
Dankie, dit was net 'n plesier ek hoop ons sien mekaar weer onder meer happy omstandighede. Sterkte en liefde

Jana J
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Was wonderlik, sal weer daar bespreek. Baie lekker gebly, personeel en gasvrou altyd vriendelik, ontbyt was heerlik en 'n verskeidenheid om te kies. My kar was altyd veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag
4.6
Apr 2025

Dit het amper soos by die huis gevoel. Baie netjies, skoon en die beste diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Het vol doen in al my verwagtinge en sal weer daar tuisgaan. Die verblyf was baie aangenaam. En 'n vriendelike ontvangs. En sal weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We loved our stay and it's near to town but also in a quiet neighborhood. Corene went out of her way to make us feel welcome. She is a wonderful person. We will definitely use the guesthouse again. Rooms are clean and fresh. Towels are clean and fluffy. Extra blankets are available and fluffy. Breakfast was tasty and there is a variety to choose from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Rustenburg Guest House
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, Helena. Dankie dat julle by ons tuis gegaan het - ek het dit geniet om julle as gaste te hê. Ons hoop julle weet waar julle huis in Rustenburg is, as julle weer die kant toe kom. Groete, Corene

Johan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie goeie diens. Awesome mense baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas V
1 nag
4.8
Feb 2024

Waarde vir geld en vriendelike personeel. Het baie lekker gebly. Die gastehuis het die ekstra myl geloop met ons behoeftes. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith S
1 nag
5.0
Sep 2023

Na 'n lang reis was die rustige omgewing 'n lafenis. Die bestuurder, Theresa, het my baie vriendelik ontvang, was altyd beskikbaar. Sy was stiptelik en betroubaar. Besonderse moeite is gedoen om basiese krag tydens beurtkrag te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Rustenburg Guest House
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie. Dankie dat jy by ons tuis gegaan het. Ons hoop jy weet waar jou huis in Rustenburg is, as jy weer diekant toe kom.

Marina F
1 nag
5.0
Aug 2023

Perfekte oornag plek. Die omgewing is rustig en veilig, sentraal geleë tussen winkelsentrums en ander besienswaardighede. Die bestuurder, Theresa, het ons tuis laat voel en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Poinsettia Avenue, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74415c38d3a848332b8832e86f781968a968b90318674bb95f084d2ef5ed197acd9f32dd121faf119628e196e06f903db774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 4 Poinsettia Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.697837012415 27.219896614551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang