Successfully reported
+19

Rustenburg Palm Lodge

  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Beyers Naude Drive, Rustenburg, 2999, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustenburg Palm Lodge bied gastehuisverblyf in Rustenburg, sentraal.

Verblyf is beskikbaar in individueel ingerigte en gemeubileerde gaste-suites. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n TV met 'n verskeidenheid plaaslike kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Matrasse vir kleiner kinders is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n restaurant en 'n kroeg met 'n volledige lisensie op die perseel. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Rustenburg Palm Lodge is slegs 6 km vanaf die plaaslike winkelsentrum, Waterfall Mall. Vir alle sokkerondersteuners is die vestiging ongeveer 25 km vanaf The Royal Bafokeng Sportstadion. Sun City is 40 km weg, ideaal vir 'n daguitstappie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Annette J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie tevrede. Baie netjies en skoon en personeel is baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly.
Mrt 2024
Colette S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, die beste in Suid Afrika. Ons verkies Rustenburg Palm Lodge omdat dit netjies, skoon is. Ons word vriendelik ontvang sowel as ons vertrek.
Mrt 2024
Lorna K
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was aangenaam. Almal was baie vriendelik. Die kamer was skoon en alles het gewerk. Die restaurant was mooi skoon en die kos en diens was ook baie ...
Sien meer
Sep 2025
Gideon P
Saam met lewensmaat
4.0
Absolutely amazing. I have enjoyed my stay at Rustenburg Palm Lodge. The food is good and the WiFi signal is strong. The TV signal is v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Thando N
2.8
Stayed, but hey, was bored. That some rooms don't have fridges or air conditioning. Only 3 TV stations was a big turnoff. The kitchen c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 99 Beyers Naude Drive, Rustenburg, 2999, Noordwes
  • Gaste dink Rustenburg Palm Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Beyers Naude Drive, Rustenburg, 2999, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d9f38c1a4b12a4d2248cb10b884d2cd65181635eaaa54bde242f3202764dfc84b3d2e1c3f48a0aa114d2f670107c590fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 66 5 1 4 99 Beyers Naude Drive Rustenburg 2999 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.6693259 27.248552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang