Rustenburg Self-Catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 B Arend Road, Safari Tuine, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rustenburg Selfsorg is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Safari Tuine, Rustenburg. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir die gaste se vermaak is daar 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gedeelde braai en swembad geniet, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die Kgaswane Natuurreservaat is ongeveer 2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Bitota Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 109 B Arend Road, Safari Tuine, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 B Arend Road, Safari Tuine, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang