Rustgevonden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Maori Avenue, Cape St Fancis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Rustgevonden is 'n ruim selfsorgvakansiehuis aan die seefront in Kaap St. Francis, met slaapplek vir tot 10 gaste. Hierdie losstaande eenheid bied ononderbroke see-uitsigte en direkte toegang tot die rotsagtige kuslyn, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir gesinne of groepe.
Die huis beskik oor vyf slaapkamers; 3 met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n koningingrootte-bed en panoramiese see-uitsigte. Ook op die boonste vloer is 'n aparte slaapkamer met sy eie ingang ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n yskassie, 'n ketel en 'n sitarea. Op die grondvloer het 2 slaapkamers elk óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed het. Hierdie kamers het skuifdeure wat na buite lei en deel 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Ontbyttoonbank met stoele en 'n skottelgoedwasser dra by tot die gerief. Die eetarea het sitplek vir 10 en lei na die eerste sitkamer, wat gemaklike sitplek en uitgestrekte see-uitsigte bied. 'n Tweede sitkamer het 'n TV met volledige DStv en 'n kaggel.
Buitelugruimtes sluit 'n ingeboude braai in die binnehof en 'n houtdek met sitplek en 'n swaaibank in, perfek om sonsondergange oor die see te geniet.
Kaap St. Francis en St. Francisbaai bied restaurante, gholfbane, diepsee-hengel, branderplankry en staproetes binne 20 km, wat 'n verskeidenheid doendinge vir gaste verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hermine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Maori Avenue, Cape St Fancis, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink Rustgevonden het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Maori Avenue, Cape St Fancis, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang