RustHuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Vlamboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
RustHuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 3 mense in Kathu.
Die woonstel het 'n privaat ingang en eiendom, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 'n driekwartbed het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook potte en panne, en koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien.
Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv-gesinspakket; gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart na meer DStv-kanale saam te bring. 'n WiFi-sender is beskikbaar op versoek, en 'n daaglikse skoonmaakdiens word verskaf.
Die woonstel het 'n privaat braai-area en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 204
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Vlamboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink RustHuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Vlamboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang