Successfully reported
+30

Rustic & Regal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Brand Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rustic & Regal bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n aparte woonstel, geleë in die klein dorpie Smithfield. Die dorpie Smithfield is net langs die N6-snelweg geleë en is 'n gerieflike rusplek vir reisigers wat die Oos-Kaap en Wildekus besoek.

Die troeteldiervriendelike kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat en suite is met beide slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die leefarea, wat 'n eet- en sitkamer met 'n kombuisie bevat, het ook 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oond, 'n stoof en 'n mikrogolfoond.
Gaste van die kothuis het toegang tot 'n privaat ingang.

Die tweede eenheid (Rustic & Regal 2) is geskik vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is veilige parkering op die perseel onder 'n motorhuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Brand Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Rustic & Regal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Brand Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe11dbaf71ef738ea4aa5761172dc5ac4eb6b38aa3972d23db93bd8ba52fec38a1b4aa3138a14a99c6ff14a8114d1f33fc3b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Brand Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.215906101582 26.531207851689
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang