Successfully reported
+65

Rustic Butler Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Eland Road, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustic Butler Guest House is perfek geleë in 'n woonbuurt van Witrivier. Ons is binne bereik van die Krugerwildtuin, Blyderiviercanyon en die warm water van Maputo, maar terselfdertyd naby die lewendige stad Mbombela (Nelspruit).

Verblyf bestaan uit 8 eenhede. Die eenhede wat aangebied word sluit in Standaard Dubbelkamers, Luukse Koningkamer, die Kothuis en die bylae met 'n Deluxe-kamer, Selfsorg-eenheid en die Standaard-eenheid. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n patio en 'n privaat ingang. Ander geriewe in die kamer sluit slim-TV's en gedeelde DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis word nie deur beurtkrag geraak nie weens die installering van 'n omskakelaar en batterye.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, wasgoeddiens en lughawe-transfers volgens reëling in. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry en perdry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Oulike plek en gaan beslis weer daar oornag.
Okt 2025
Tony Marcio T
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back. Amazing, perfect romantic place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anita F
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Ons verblyf was baie lekker, al was dit net 1 aand. Sal beslis weer kom as ek in die omgewing werk.
Aug 2025
Willem N
Saam met lewensmaat
5.0
Ontvangs vriendelik, netjies en skoon, baie lekker gebly. Ons is baie vriendelik ontvang, die plek is baie netjies en skoon. Die tuin is ook baie mooi...
Sien meer
Aug 2025
Selma D
Gesin met tieners
5.0
Beste gastehuis ooit! Daar is na elke stukkie detail omgesien! 'n 10/10 vir seker! Gasvrou het ons baie welkom laat voel. Die kamers was pragtig skoon...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 24 Eland Road, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Rustic Butler Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Eland Road, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATtCEojsmjP5fX31jLF1JgbkxmJWJNQkkiQoDWLUo6EPEvftRW3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 24 Eland Road Parkville 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.322093862967 31.005328924603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang