Successfully reported
+54

Rustic Hill Accommodation

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Steenbok Close, Oliphantskop Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rustic Hill Accommodation is in Oliphantskop Natuurreservaat, Langebaan, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, sakereisigers of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 5 aparte eenhede om van te kies. Daar is 2 eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer, terwyl drie eenhede elk 6 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers in al die eenhede het 'n dubbelbed en die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n stapelbed in die leefarea, ideaal vir kinders. Gaste moet hul eie handdoeke voorsien.

Die eenhede het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Elke eenheid beskik oor 'n TV met Netflix en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Rustic Hill is in 'n natuurreservaat, daarom word musiek nie toegelaat nie. Gaste kan voetslaan- en fietsryroetes sowel as tennis op die perseel geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Paula P
5.0
Clean, comfortable, peaceful and scenic. Our stay was comfortable and peaceful. The owner of the establishment was very helpful and acc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Shelley M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and very peaceful. We only stayed 1 night but we were very comfortable. Lovely and peaceful. Very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Glynis L
Saam met vriende
5.0
Will book again. Perfect for what we needed, cute and neat, friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Selwin L
Gesin met klein kinders
4.8
Fenomenaal. My whole family wants us to visit again when we are in Langebaan again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Maryke M
Saam met vriende
4.8
Lekker vinnige kuier. Ja, ons het lekker gebly!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 Steenbok Close, Oliphantskop Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustic Hill Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Steenbok Close, Oliphantskop Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12d8b10de980404380dff58cf7ed8d181eb99c92addd7035e608a1e8382ee47b9bce24acfff7543dd14c7ded4c80b3899bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 5 Steenbok Close Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.058437698488 18.061085968878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang