Rusticluke Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Kenneth Road, Greenhills, Randfontein, 1760, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rusticluke Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, sentraal geleë in Randfontein Wes-Rand, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte kamers wat almal en suite-badkamers het. Die kamers bied gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, sowel as privaat ingange. Bykomende geriewe in al die kamers sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale in. Een van die kamers is toegerus met 'n kombuis wat goed ingerig is.
Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gedeelde braaigeriewe. Ontbyt, middagetepakkies en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en kan in die eetarea geniet word. Gaste word veilige parkeerplek op die perseel gebied en sal gerieflik naby winkels, restaurante en Greenhills-stadion geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 115 Kenneth Road, Greenhills, Randfontein, 1760, Gauteng
- Gaste dink Rusticluke Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Kenneth Road, Greenhills, Randfontein, 1760, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang