Successfully reported

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jolyn A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

We had the most fantastic stay at Rustieke Familie Vakansiehuis. It comes highly recommended. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Good afternoon Jolyn, you are most kind. We are so glad you were able to relax and enjoy the home. We look forward to welcoming you and your family again. Kind regards, Clyde

Rikus Van Zjl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent. It was a place of peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Middag Rikus - ons is dankbaar dat julle dit so baie geniet het, ek stem saam dit is 'n plek van rustigheid en vrede. Hoop om julle almal binnekort weer terug te verwelkom.

Murray H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

The perfect base for a family reunion. We had a great time - the view is awesome and the house is most comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Thank you, Murray, so glad you enjoyed your stay. Thank you for your kind review. We look forward to hearing from you again soon in the near future. Kind regards Clyde

Meagan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Enjoyed. We had a very nice stay. Loved the fact that we had a sea view and the house was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carl L
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jul 2025

Lekker gebly, maar kort mikrogolfoond. Baie mooi uitsig en mooi geleë.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Hi Carl, bly julle het dit geniet - ek is so jammer oor die mikrogolfoond wat nie beskikbaar was op die dag toe julle op die nippertjie daar aangekom het - die oond was toe reeds in vir herstel die oggend - ek het skoon vergeet om vir julle te laat weet, ek het wel 'n instaan oond gereel vir Donderdag wat my buurman vir julle sou gegee het - ongelukkig het julle toe laat die Donderdag aand teruggekom en hy het toe reeds geslaap. Die oond is ook intussen tyd vervang met 'n nuwe een. Ek wil weer groot omverskoning vra vir die ongerief. Groete Clyde

Zerilda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Was wegbreek tyd vanaf die besige lewe. Ons kuier was fantasties agv. rustige buurt, staproete en kon visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Baie dankie, Ruaan. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete, Clyde.

Anna C
Lang verblyf
4.6
Feb 2024

A basic home with necessary equipment. Very peaceful, pleasant, with beautiful flora. Perfect if you have a dog with you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Baie dankie Anna, ons is bly dat julle dit so baie geniet het en ja, definitief ook 'n paradys vir die honde Julle is baie welkom om weer te kom kuier, julle is rustige mense en baie netjies. Dankie. Groete, Clyde en Renate.

Annemarie T
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Just what we needed. Superb setting. Adequate accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
Baie dankie vir die kuier - baie vriendelik en rustige kuier gaste - julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete

Petra V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Fantastiese ervaring. Was 'n baie lekker naweek vol kuier op Gansbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clyde
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See
More, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Groete Clyde

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Clyde Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0780b90b724572125c58497a5e4b11cccf67afc1b3f5e7791db7552307b3766bb43cda82f8ed6928be5bc738fb3d66716c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 15 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.61162 19.378629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang