Rustof Accommodation
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rusthof Farm R43, Baardskeerdersbos, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rusthof Akkommodasie is geleë op 'n rustige plaas buite Baardskeerdersbos, naby Gansbaai. Rusthof Akkommodasie bied gemaklike selfsorgverblyf en 'n rustige wegbreek naby die strand.
Die akkommodasie bestaan uit 5 selfsorg-eenhede en kan tot 36 gaste huisves, wat dit ideaal maak vir gesinne of groepe vriende. Die plaas spog met 'n verskeidenheid voëls, inheemse bome en wyd oop ruimtes. Die klein plaasdiere is veral gewild onder kinders.
Rusthof Akkommodasie is ideaal geleë vir gaste wat naby Gansbaai wil wees. Benewens die verkenning van Gansbaai self, kan gaste daguitstappies na Hermanus, Bredasdorp, Agulhas en Struisbaai onderneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rusthof Farm R43, Baardskeerdersbos, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Rustof Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rusthof Farm R43, Baardskeerdersbos, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang