Successfully reported
+29

Rustverseker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Newton Street, George South, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rustverseker is in George geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste of vakansiegangers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die N2-hoofweg, en besienswaardighede.

Die gesinswoonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die woonstel het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Albei slaapareas het 'n kas en 'n tafel met stoele. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit 'n klerekas, 'n TV met die DStv-gesinspakket en gratis WiFi in.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei, en 'n 2-sitplek-eetkamertafel.

Die eenheid het 'n lieflike dek met braaigeriewe en deel 'n ingang met die hoofhuis wat toegerus is met 'n elektriese hek vir veiligheid.

Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die Outeniekwaberge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 29 Newton Street, George South, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustverseker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Newton Street, George South, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7uNQcJKXo8XHelAZOqf3xx0nUBG7ybwboGsN0ZBWIn9oLcoYwW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973646 22.4587049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang