Ryneveld Retreat
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ryneveld Retreat is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n veilige kompleks, sentraal geleë in Stellenbosch, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede, lugverkoelde solderslaapkamer, 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel en yskas-vrieskas, sowel as 'n sentrale eetkamertafel en stoele. Gaste kan ontspan in die sitarea in die solderkamer, 'n boek lees en toegang tot gratis WiFi geniet.
Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek geniet. Veilige parkeerplek met 'n hek word voorsien. Die kothuis is gerieflik geleë naby restaurante en die middestad, toeganklik deur die Universiteit Stellenbosch se gronde. Die area is lewendig en gewild onder besoekende universiteitsdosente en nagraadse studente.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ryneveld Retreat het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang