Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Koringblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R369 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Ideaal vir 'n individuele reisiger wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir werk en besienswaardighede in Kaapstad, naby verskeie geriewe, en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad Sentrum. Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool, Tygervallei Winkelsentrum en verskeie hospitale is binne bereik.
Dié ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sitarea en en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en het 'n TV. DStv word met die hoofhuis gedeel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en mini-oond en breekware en eetgerei.
Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Koringblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 volwassene
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Koringblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang