Successfully reported
+20

RyQ-C @ JBay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Delmar Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 R723 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RyQ-C @ JBay is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-eenheid in Jeffreysbaai, wat gemaklike akkommodasie bied, net 200 m vanaf gewilde branderplankryplekke soos Boneyards, Supers en Point.

Die eenheid is op die eerste verdieping geleë en word via trappe bereik.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die vermaaklikheidsarea beskik oor 'n ingeboude braai, 'n TV met volledige DStv, 'n pyltjiebord en 'n klein tafelvoetbaltafel.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig, en sekuriteitskameras is geïnstalleer vir ekstra gemoedsrus.

Vir diegene wat verkies om nie te kook nie, is Spar en Nina's Restaurant net 50 m weg, wat 'n verskeidenheid heerlike opsies bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Larushke S
Saam met vriende
5.0
Bitter lekker wegbreek! Bitter lekker wegbreek! Alles wat nodig is en so oulik uitgeleg. Gerieflik naby aan die see, winkels en restaurante.
Okt 2025
Krishnaveni N
5.0
Was a wonderful stay. Kind host. Central and close to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anine B
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely time. Very nice and clean accommodation and very friendly host. Will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ian B
5.0
Awesome. Thoroughly enjoyed our stay. Suited our needs perfectly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Arlene B
Saam met vriende
5.0
Our hosts were welcoming, helpful and went the extra mile! A very homely and comfortable stay. All amenities supplied - a full range of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Delmar Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink RyQ-C @ JBay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Delmar Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d698d319b307b9f0f20bae581344a28cc911799f92e0987f7b1a6c95bc0bb41c13bd1584c08a22b37e6c3364857f258e69e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 10 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.032516571616 24.930527371082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang