Successfully reported

S & S Village 22 on Wattel

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Duduzile S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very good, clean and quiet place. My family and I met the friendly Jackie and his father, who waited for us to check in at a very awkward time, which is the early hours of the morning. The place is clean and the staff are friendly. I would not hesitate to book again if I am in Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona J
1 nag
2.8
Mrt 2025

Onplesierig. Slegs een van die twee kamers wat ons bespreek het, was gereed. Die dame wat ons ontvang het, het nie geweet dat ’n tweede kamer bespreek was nie. Geen tee- of koffiegeriewe in die kamer nie. Dit het voorgekom asof die vorige gaste se besittings nog in die badkamer was. Handdoeke was nie skoon nie. Bedlampies op die bedkassies, maar geen kragproppe om dit in te prop nie. In die gemeenskaplike kombuis was die koffie kliphard en onbruikbaar, en daar was geen melk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marius R
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2024

Eenvoud. Nie wat ek verwag het nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Aidang Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Wattel Avenue, Golf Park, Meyerton, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cce0ef6a7bccc3706818885bd82a9f0bbf0113edc9c0f186d40a663d9d53e02cf22ff650838ac641bef25db516ff4567c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 22 Wattel Avenue Golf Park 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.546705 28.028408
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang