S2 Stoked Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road 175, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R792 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            S2 Stoked Apartment is 'n selfsorg-eenheid in die kelderverdieping van die historiese Stoked Backpackers-gebou in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie woonstel is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers wat gerieflike oornagverblyf soek.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele.
Die leefarea beskik oor 'n dubbelslaapbank en 'n TV, WiFi is beskikbaar.
Hierdie eenheid is gerieflik naby winkels, restaurante en die strand geleë. Gaste kan ook verskeie staproetes, wynkelders en die Muizenberg-vlooimark geniet.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Main Road 175, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Gaste dink S2 Stoked Apartment het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Main Road 175, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang