S3nsational Paros
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Ipahla Road, Chakas Rock, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
S3nsational Paros is in Chaka's Rock geleë en bied die uiteindelike tropiese ervaring waarvan alle vakansiegangers droom.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, asook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muur-platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n gedeeltelik onderdakstoep wat oor die see uitkyk. Jy hoef nie bekommerd te wees oor beurtkrag nie, want die eenheid het 'n klein gasstoof, talle battery-aangedrewe ligte en 'n gasbraai wat jou gesin knus en gevoed sal hou selfs tydens kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 141
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 48 Ipahla Road, Chakas Rock, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Ipahla Road, Chakas Rock, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang