S500 Riverlands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Gogosoa Street, Sunbird Riverlands Apartments, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 474 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
S500 Riverlands is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Observatory, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad en al sy geriewe kan verken en geniet.
Hierdie ateljee met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die ontspanningsarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon geniet met uitsig oor die gemeenskaplike swembad, en daar is 'n gimnasium op die perseel en veilige parkering op die perseel. Riverlands Mall met plaaslike winkels en restaurante is naby, met die Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 15.6 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Kaapstad Stadsentrum, Rhodes Gedenkteken, V&A Waterfront en Tafelberg Kabelkar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 51 Gogosoa Street, Sunbird Riverlands Apartments, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Gogosoa Street, Sunbird Riverlands Apartments, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang