Successfully reported

Sabie River Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Juliet D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

A lovely campsite. Lovely place to park our RV. Very family friendly and the kids had a blast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gerieflik en goedkoop. Baie lekker, die elektriese kombers help in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie vriendelike gasheer. Doen alles om jou tevrede te stel! Beddens baie gemaklik. Baie rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gaan besoek gerus Sabie i.p.v. besige see lewe in Desember. Baie lekker gebly en die mense op die oord is baie vriendelik. Dit is jammer dat die paaie in die omgewing so sleg is, maar ons het voetspore gemaak in die mooie natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozllin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect. More than perfect. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elske L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Dit was baie lekker. Ons sal definitief weer Sabie River Camp besoek. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam en die badkamers is die beste! Al was dit vriesend koud, kon ons altyd warm bad, selfs wanneer die krag af was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Sentraal geleë vir jou dagbesoek aan Watervalle. Vir die twee nagte wat ons gekamp het, puik. Skoon in algeheel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leejay B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Good campsite. Nice venue, basic facilities but friendly staff and enjoyable quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Just as was expected. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2025

It was good! It was great, just wish the bathrooms were a bit cleaner and that there were more bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jolandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 290
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 732 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Plaaswaterval, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a6df4b9239326b6e80442cea25b190ccef5c14b6585fac4dc500eb1d250692d48a88dc52096a8361f007cdc7108e1947bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R290 per nag, vir 2 mense 270 5 1 5 30 Plaaswaterval Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.088230653099 30.774142483826
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang