Successfully reported

Sable Hills Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Adele J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Uitstekende diens van eienaar. Was regtig 'n fantastiese ondervinding en sal weer vinnig terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquility. Peaceful. The rooms are clean. Wonderful staff, clean house. Enjoyed our breakfast. I would recommend Sable Hills.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Fantastiese verblyf! Sal enige tyd teruggaan! Pragtige skoon kamers met gerieflike beddens, skoon beddegoed en mooi toegrus met alles wat mens kan nodig kry vir selfsorg, sowel as 'n restaurant beskikbaar met 'n verskeidenheid kosse. Pragtige skoon Olimpiese swembad met buite kuierareas langs die swembad sowel as die dam. Ek sal enige tyd Sable Hills Lodge aanbeveel vir 'n lekker vakansie net buitekant JHB en selfs net 'n lekker naweek wegbreek. Die ingeslote ontbyt was heerlik en het ons lekker bederf met lekker sterk koffie. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula M
1 nag
4.4
Sep 2025

Instandhouding en opgradering blyk nodig te wees wat sommige aspekte aanbetref. Ja, dankie. Die omgewing is pragtig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rika O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Mooi maar skiet bietjie kort. Kamer is ruim en netjies - ongelukkig was die krag af vir die 2 dae wat ons daar was en het ons besluit om aan die einde van dag twee eerder huis toe te gaan - ons sou dalk daar gebly het as daar voorsiening gemaak was vir die kragonderbreking soos bv. kragonderbreking gloeilampe wat ekstra lig kan gee vir 'n paar uur of selfs as hulle die noodliggie herlaai het wat glad nie gewerk het toe ons dit nodig gehad het nie. Dis 'n mooi lodge, maar daar is beslis klein verbeteringe wat aangebring kan word om 'n groot verskil te maak. Daar is geen TV in die hoof slaapkamer nie en die een in die sitkamer is ook baie klein, daar is darem 'n ingeboude braai met 'n stoep area. Ons wou graag die natuur geniet, maar ongelukkig was daar 'n groep gaste bo ons kamer wat goed gekuier het en die stilte versteur het. Daar is darem 'n goeie ontbyt ingesluit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wickus V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2025

Baie teleurgesteld. Ligging fantasties, diens glad nie. Vir 'n 4 ster was ek baie teleurgesteld. Daar was nie 'n volledige toegeruste kombuis nie (gebroke tang, geen eier spaan). Die kamers wat veronderstel is om elke tweede dag gedien te word, vind glad nie plaas nie, ruil net handdoeke. Koud gestort vir twee dae.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Angie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Quiet and tranquil. Amazing place, beautiful scenery and wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antin W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Peaceful. Very pleasant; it was unfortunately only for one night, but I had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine M
Kort verblyf
4.2
Des 2024

Ontspannend. Dit was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marnus F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Fantastiese plek, baie rustig en stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sable Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Eland Street, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa816fee7210e6999b83042e3cbebe6e1677d6d9fccca95847d90401d7e5c9b79aca51d0e692053e96024ec4273df9611100b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 7 Eland Street Sable Hills Waterfront Estate 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.625978989735 28.380671223314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang