Successfully reported
+30

Sable Hills Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Eland Street, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sable Hills Lodge bied gastekamers en is binne 30 km van sentraal Pretoria geleë. Die lodge is geleë in die Sable Hills Waterfront-landgoed, aan die oewer van die Roodeplaat-dam waar wildlewe vry rondloop.

Verblyf by Sable Hills Lodge bestaan uit 3 individueel versierde eenhede, wat slaapplek bied vir 2 tot 4 persone. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n werkstasie, sowel as 'n sitkamer en eetkamer wat oopmaak na 'n privaat balkon of patio met braaigeriewe. Daarbenewens bevat elke eenheid 'n TV met Netflix- en YouTube-programme, en gratis WiFi-internettoegang.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan bestel word in die à la carte-restaurant op die perseel. Die lodge bied 'n volledig toegeruste gimnasium, muurbalbane, tennis- en strandvlugbalbane, 'n Olimpiese swembad, 'n kinderpoel, sowel as konferensie- en funksielokale om te huur vir spesiale geleenthede soos troues.

Daar is baie aktiwiteite om naby te ervaar, soos wildritte, visvang, staproetes en bergfietsroetes. Sable Hills Lodge is die perfekte naweekwegbreek en 'n goeie plek vir 'n sakereis of spanbou-geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adele J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Uitstekende diens van eienaar. Was regtig 'n fantastiese ondervinding en sal weer vinnig terug wees.
Sep 2025
Danielle W
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. Peaceful. The rooms are clean. Wonderful staff, clean house. Enjoyed our breakfast. I would recommend Sable Hills.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Paula S
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf! Sal enige tyd teruggaan! Pragtige skoon kamers met gerieflike beddens, skoon beddegoed en mooi toegrus met alles wat mens kan nod...
Sien meer
Nov 2024
Angie D
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and tranquil. Amazing place, beautiful scenery and wonderful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Antin W
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. Very pleasant; it was unfortunately only for one night, but I had a good stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sable Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Eland Street, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Sable Hills Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Eland Street, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa816fee7210e6999b83042e3cbebe6e1677d6d9fccca95847d90401d7e5c9b79aca51d0e692053e96024ec4273df9611100b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 7 Eland Street Sable Hills Waterfront Estate 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.625978989735 28.380671223314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang