Successfully reported
+58

Sable Mountain

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R96 Bekker School Road, 1 Sable Ranch, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sable Mountain is 'n pragtige lodge wat op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Magaliesburg in Hekspoort geleë is. Geleë in die rustieke platteland, kan dit 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n groot groep vriende.

Dié lodge bied 'n keuse van óf die Springbok-eenheid óf die Impala-eenheid wat albei ateljees is met 'n kapasiteit van 2 gaste. Daar is ook die Koedoe-eenheid wat 6 gaste kan akkommodeer. Albei ateljees is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 eenhede elk beskik oor 3 slaapkamers wat gemeubileer is met óf 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei.

Die ateljees sluit 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en yskassie in. Die 2 groter eenhede het elk 'n volledig toegeruste kombuis asook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Elke eenheid het sy eie patio met braaigeriewe.

Alle gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike plonspoel by die hooflodge, terwyl ander geriewe toegang tot lieflike staproetes insluit. Die lodge is die tuiste van 'n klein verskeidenheid bokkies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elma V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf in mooi omgewing. Sien sterre.
Jun 2025
Bismarck B
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike uitsig en mense. Baie lekker gewees, sal weer gaan.
Apr 2025
Lebogang M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. The place was clean and the hosts and other workers were friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Minet S
Saam met lewensmaat
5.0
Great and comfortable experience. The beds are really comfortable and big, and we even received pecan nuts and more as a welcome gift. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Genene V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Absolutely stunning venue, one night is not nearly enough. Loved every minute.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nelis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R96 Bekker School Road, 1 Sable Ranch, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Gaste dink Sable Mountain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R96 Bekker School Road, 1 Sable Ranch, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f426ac583b5f4e8f6aae5d3730677547a90f33bfde23a8dfcf9270a162630b6f62d24ad48ec87bbd324aad6ee18622a41e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R96 Bekker School Road 1 Sable Ranch 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.924374 27.613963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang