Successfully reported

Sacred Forest Tents

Tentekamp

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.5
Veiligheid
3.0
Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2025

Ons het slegs daar geslaap en verder tyd elders spandeer. Nee. Die realiteit versus die beskrywing stem glad nie ooreen nie. Die tent is baie beknop en alhoewel daar 'n elektriese lig is, is daar geen prop om items te kan herlaai nie. Nêrens is daar vooraf genoem dat daar so te sê geen privaatheid is wanneer jy gaan stort of die abluksie gebruik nie. Alhoewel die stort met riete en planke toegemaak is, is die openinge tussenin groot genoeg dat jy net sowel daarsonder kan gaan. Een toilet met 'n deur (weereens soos die stort aanmekaargesit) en die ander toilette het slegs aan twee kante die rietkonstruksie. Nêrens word daar gesê dat

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Doret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jul 2017

Baie teleurgesteld! Sal nie aanbeveel nie! Sien sterre.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Jess
Sacred Forest Tents
Dear Doret, Thank you for your feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Jess Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peace of Eden Vegan Nature Retreat, Rheenendal Road, Rheenendal, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ad00abe8bbd3975f5b21f65ee239c8dc434aed9ea54b1325c83d6c3156a7268b97aeb8bfe023cca50884ab5175a7dfa67d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Peace of Eden Vegan Nature Retreat Rheenendal Road 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.979992774277 22.965071615341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang