Successfully reported
+17

Sacred Ibis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Minaar, Sacred Ibis, Unit 1, Sasolburg, 9570, Vrystaat
  • Vanaf R7 250 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Sacred Ibis is 'n bekoorlike selfsorghuis op die oewer van die Vaalrivier, tussen Sasolburg en Vanderbijlpark, naby Stonehaven op die Vaal. Hierdie pragtige rivierfront-toevlugsoord is minder as 'n uur se ry vanaf Johannesburg en is geskik vir die hele gesin.

Dié huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is 'n kinderkamer met 4 enkelbeddens en 'n bababed. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die sesde en sewende slaapkamer 'n dubbelbed het. Die sesde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en die gastebadkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar moet vooraf gereël word, of gaste kan hul eie slimkaart saambring.

Aan die agterkant van die huis is 'n groot gemeenskaplike area met baie ruimte om te speel, stap of fietsry. Daar is ook 'n groot dam wat skilderagtige uitsigte bied. Parkeerplek op die perseel en 'n sprankelende swembad is beskikbaar. 'n Privaat Jacuzzi is ook op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 101 Minaar, Sacred Ibis, Unit 1, Sasolburg, 9570, Vrystaat
  • Gaste dink Sacred Ibis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 250
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 250
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 7 250
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Minaar, Sacred Ibis, Unit 1, Sasolburg, 9570, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aefd111d7e8d9e31d8f6fe10352528807b91174c8db2bda3a95b92864ca042c958034087a5c4d1b7aa2124642503ea4c45b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 250 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 101 Minaar Sacred Ibis, Unit 1 9570 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.753466526332 27.797040939331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang