Sacred Mountain B&B or Self-Catering
Beskrywing
Squirrel Lodge is apart van die ander kothuise en suites geleë, voor die lodge, en bied algehele privaatheid en rustigheid. Dit het sy eie patio onder die bome met 'n klein tuinbed, dubbelslaapkamer met 'n ruim en suite-badkamer, DStv, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
B&B-tariewe
Huisreëls
Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):
- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Acorn Cottage is 'n lieflike en gesellige kothuis langs Oak Tree Cottage onder die 100 jaar oue eike met 'n uitsig oor die rustige, woudagtige tuin. Acorn se meubels verteenwoordig ook die atmosfeer van 'n vervloë era. Dit het 'n koningingrootte-slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n aparte sitkamer met 'n luukse slaapbank en DStv, en 'n nuut toegeruste selfsorgkombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.
Huisreëls
Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):
- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vine Cottage het 2 slaapkamers en is in 'n private en rustige omgewing en groen tuin geleë vanwaar jy die perde in die weikamp anderkant die draad kan hoor baljaar. Die kothuis het 'n sentrale oopplan-leefruimte met en suite-slaapkamers aan weerskante. Vine Cottage het gemaklike slaapplek vir 4 gaste, privaat van mekaar, en die luukse slaapbank bied aan nog 2 gaste 'n gemaklike nagrus. Die kothuis bied dus slaapplek vir tussen 4 en 6 mense.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.
Huisreëls
Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):
- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim en luuks is die eerste woorde wat vorendag kom wanneer jy by Clydesdale instap. Dis in 'n deel van die hoofhuis en het 'n heeltemal private ingang. Dit het houtvloere, kandelare, suede-gordyne en 'n luukse volledige badkamer met 'n groot bad en glasstort, koningingrootte-slaapkamer, oopplan-sitkamer met DStv en 'n klein eettafel vir 4 en 'n aparte ten volle toegeruste kombuisie. 'n Luukse dubbelslaapbank is beskikbaar met gemaklike slaapplek vir nog 2 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B. Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 10: 50% van die deeltarief.
Huisreëls
Wil jy jou kuiertjie hier by Sacred Mountain Lodge ekstra spesiaal maak? Oorweeg gerus die volgende ekstra's (Let wel daarop dat jy vooraf hiervoor moet bespreek om beskikbaarheid te verseker):
- 'n Uurlange Jacuzzi-sessie met romantiese kerslig (R1000) en 'n bottel vonkelwyn en aarbeie om dit af te rond (R280).
- Bederf jouself met 'n luukse behandeling in ons gesondheidspa. Doen asseblief navraag vir 'n lys van ons terapieë.
- Heerlike pieknieks (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- Kersligetes in jou kothuis (spyskaarte is op versoek beskikbaar).
- 'n 8 km lange perdrit op die strand teen sonsondergang (vanaf R550 per persoon).
- Rose in 'n vaas en roosblare op die vloer met aankoms (R450).
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Avondrust Lane, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang