Successfully reported

Saddle & Sunset Retreat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie netjies, skoon en modern. As jy opsoek is na wegbreek na 'n moderne plaashuis uit die stad uit, is hierdie perfek! Ons het vreeslik lekker gebly en sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Saddle & Sunset Retreat
Baie dankie vir julle mooi woorde! Ons is so bly julle het die wegbreek geniet en die plaashuis vir wat dit is kon waardeer. Dit maak ons dag om te hoor dat julle lekker gebly het, en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom — julle is altyd welkom hier op die plaas!

Inéz I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Absolutely exceptional stay! Wonderful! This was a truly exceptional stay! The attention to detail and thoughtfulness was outstanding. My family and I have never felt so welcomed and so at home. Both my children had an absolute blast and did not want to leave. The horses and all the animals are so loved, well looked after and friendly. This is a little slice of heaven that I am so happy my family got to experience! I highly recommend staying here. An absolute treat! We really can’t wait to go back, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Saddle & Sunset Retreat
Thank you so much for your incredibly kind words! It truly means the world to us that you and your family felt so at home during your stay. We're thrilled to hear that your children had such a great time and that the animals helped make your visit extra special. Knowing that our little slice of heaven brought joy to your family is exactly why we love sharing this place. We can’t wait to welcome you all back again soon!

Jeanne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ligging, atmosfeer en dekor was alles bo ons verwagting! Dit was 'n ongelooflike ligging, pragtige dekor en wonderlike plaas atmosfeer! Baie dankbaar vir al die geriewe, ekstras en moeite wat in die plek ingegaan het - dit het alles wat ons nodig gehad het en soveel meer! Daar was selfs beeste verby die kothuis gejaag die oggend en dit was 'n belewenis. Die perde op die perseel is 'n bonus, ponie ritte word aangebied en die Knysna-woud is net 10 min. weg. Sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Saddle & Sunset Retreat
Baie dankie vir julle pragtige woorde! Ons is so bly om te hoor dat julle die ligging, dekor en plaas atmosfeer so geniet het. Dis altyd 'n plesier om ons gaste bietjie ekstra bederf te gee en dit maak ons dag om te hoor dat julle alles gehad het wat julle nodig gehad het – en meer! Die beeste en perde maak beslis deel uit van die plaas se sjarme, en ons is bly dit was 'n belewenis vir julle. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cindy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West Road, Mount Pleasant Farm, Portion 2, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0db1915fdb0c91b18e55c76d4d9af656b5d3e97bbe109e5f50c7d090402a9cfa4a06188d5cf8dee744035405124bab6bf67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Highway West Road Mount Pleasant Farm, Portion 2 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.979828922879 22.956748353311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang