Successfully reported
+9

Safari Flats

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Peters Way, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Safari Flats is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Southbroom. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesinswegbreek, want hierdie woonstel spog met pragtige see-uitsigte en is naby die strand.

Dié woonstel op die eerste verdieping het gemaklike slaapplek vir 3 volwassenes en 3 kinders, want dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed vir kinders het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakbalkon met buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om saans 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet. Die kompleks beskik ook oor veilige parkeerplek en gedeelde braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ramona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Peters Way, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Safari Flats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Peters Way, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddad7dc789c836cb3e33fbac9efb7a25944fb81376d5b75f56f06d7abd9ff6011f183f30fe6131f704e928d4d16812a27f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Peters Way Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -30.91406312572 30.328370641664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang