Successfully reported

Safari Park Guest Farm

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Riaan V
1 nag
5.0
Okt 2025

Vriendelik, stil en veilig. Die toesighouer/onvangs persoon was baie helpvol en het vinnig op WhatsApp boodskappe teruggekom. Het vroeg die oggend, voor die kombuis personeel daar was, vir my oopgemaak om vir my 'n koffie te maak voordat ek weer oppad was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

5 ster diens. Baie netjiese plek. Tweede keer wat ons in 6 maande by Safari Park oorgebly het, en albei kere was slegs 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelik en gasvry, sal vir seker weer daar oorbly. Baie vriendelik en gasvry, sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé O
1 nag
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly, sal beslis weer daar oor bly. Baie goeie waarde vir geld. Goeie kwaliteit matras, kussings en duvet. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia P
1 nag
5.0
Aug 2025

Goeie waarde vir geld. Bespreking was op kort kennisgewing gemaak en Safari Park het dit so gemaklik as moontlik gemaak. Sal beslis volgende keer my familie saambring. Baie oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzé B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die huisie het alles wat nodig is met heerlike warm komberse en 'n verwarmer. Baie lekker en warm gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie skoon, netjies en gerieflik. Alles wat mens benodig. Super bekostigbaar. Was baie gerieflik en perfek vir oorslaap oppad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce V
1 nag
5.0
Jun 2025

Perfect stop over. Perfect stop over. Excellent value for money. Clean. Hot water. Good water pressure. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danya V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelike diens, warm bed, stort, netjies en gerieflik. Sal SPGF weer gebruik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Perfek vir oornag reis na Kaapstad. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6690d1c44109c10bf5321055a7d077e7cd4c7ad7923d4b2c0e88c29ec00ec104a7c5e5f585c7a6c5e46a56737541f459914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 178 5 1 4 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang