Successfully reported
+26

Saffron Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Jan Van Riebeeck Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saffron Cottage is 'n moderne eenslaapkamer-selfsorgkothuis. Die kothuis wat geskik is vir 'n enkel persoon of 'n paartjie, met 'n omvou balau-dek, is geleë in 'n groot privaat tuin met goed gevestigde bome. Geniet 'n swem in die swembad of ontspan net en geniet dit om te kyk hoe die koi luilekker rondswem. Geniet 'n skemerkelkie by die swembad of 'n glasie van jou gunstelingwyn of borrel op die dek, terwyl jy die laaste van die dag se sonstrale opdrink terwyl jy gereed maak vir 'n rustige braai.

Saffron Cottage is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste word gratis WiFi gebied.

Gaste word veilige parkeerplek en braaigeriewe gebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 177 Jan Van Riebeeck Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saffron Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Jan Van Riebeeck Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b57dfaa4c23bbb9b0004645241c5dc2a6de2182f233b675a7ba2d8ab11e638f6db3b7d6775f2f6843ce1943f68d81eb3a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 177 Jan Van Riebeeck Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.424349342987 19.193908753242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang