Saffron on Thesen Islands
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S24 Saffron Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R7 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Saffron on Thesen Islands is 'n pragtig gemeubileerde vakansiehuis wat aan die waterweë op die rustige woonlandgoed Thesen Islands in Knysna geleë is. Die Thesen Islands-landgoed bied 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.
Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 dubbelslaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas met vrieskas, 'n stoof en oond, en 'n mikrogolfoond in. Die sitkamer het 'n TV met DStv.
Buite is daar 'n lieflike swembad-area en braaigeriewe. Die huis het ook 'n privaat dek wat oor die waterweë uitkyk met buitemeubels en 'n privaat jetty.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 62
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- S24 Saffron Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Saffron on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S24 Saffron Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang