Safi Self Catering Apartment 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Safi Self Catering Apartment 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en aparte toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop is daar 'n omheinde sonkamer met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek reg voor die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang