Successfully reported
+8

Safi Holiday Apartment 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Safi Holiday Apartment 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Stort, bad, wasbak en aparte toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop is daar 'n omheinde sonkamer met 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie sowel as 'n ete saam. Gaste kry veilige parkeerplek reg voor die eenheid.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cfbef51c17e93933b9a2bf57027fd30943b0b28b3eb3876b4c461920e966f7a1ee3a351c22b3790712fac8f7ea969a499a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 11 Balfour Road Vincent 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9828938 27.9016027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang