Successfully reported
+10

Safi Holiday Suite 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Safi Holiday Suite 9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n ruim slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed gemeubileer is, asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en aparte toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop is daar 'n onderdakstoep by die ingang van die woonstel. Gaste kry veilige parkeerplek reg voor die eenheid.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Safi Holiday Suite 9 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe32f06dfe0bbd86876129f0339863b431b5bb283a4ea757fd5da1489f82776e11d021583f1097d92df324ebd0691a7c83a61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 11 Balfour Road Vincent 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9828938 27.9016027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang