Sage & Sun Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hierdie bekoorlike woonstel met 3 slaapkamers is in die Tyrwhitt-woonstelgebou in Rosebank geleë en bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die stad. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-droër-kombinasie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Gratis WiFi, 'n hysbak na die woonstel en veilige onderdakparkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Grapnel Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Bath Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang