Successfully reported

The Sage and Bush Baby Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Pip J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lovely stay. It is a nice place close to all the things we needed to be. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie aangename verblyf gewees. Duidelike aanwysings en goeie kommunikasie. Stil omgewing, netjies en naby winkelsentrum indien jy dit benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker naweek weg breek is die plek net die een vir jou, voel asof jy 'n bosvakansie het. Baie lekker, voel asof jy in die bos vakansie hou. Baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boshoff S
1 nag
4.8
Jun 2025

Wonderful one-night stay. I had a wonderful one-night stay at The Sage and Bush Baby Cottages in Montana. The location was perfect—just a short distance from my event, which made everything so convenient. The cottage was spotlessly clean, well-equipped, and felt incredibly safe and peaceful, allowing me to relax and recharge. The surroundings were quiet and charming, and the hosts clearly take pride in maintaining a welcoming environment. I would definitely recommend this place for anyone looking for a comfortable and secure stay in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Voel of jy op 'n plaas kuier maar dis in die stad. Bekostigbaar vir budgetverblyf. Dit voel of jy op 'n plaas kuier maar dis in die stad. Dit was 'n lekker omgewing. Pragtige tuin en so rustige omgewing. Die eenheid kort net bietjie opknappingswerk en die slaapbank in die sitkamer kan gerus vervang word met iets beter. Vir die prys wat ons betaal het, verwag ek nie luuksheid nie, maar die basiese moet gemaklik wees. WiFi was onbeskikbaar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Oornag verblyf benodig vir funksie wat bygewoon is. Goeie verblyf, rustig en perfek vir die oornag wat ons benodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna W
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Dit was baie gesellig en lekker groot - het 'n heerlike plaas gevoel. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit P
1 nag
5.0
Aug 2024

Rustig, groot, baie lekker. Dit was baie rustig en die plek is groter as wat foto's wys. Baie mooi binne. Vir seker moeite werd. Sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker! Ja, ons het. Alles was rustig en mooi. Honde wat kom hallo sê was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 650 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc996900ea13020f755ee706e8c68f977624f4527b9c0fdd440ead32d626e73dbb3ce179cb1398155dc95947020796fc6d2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 650 Veronica Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.663932015539 28.238546894976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang